Umuzi Rights Catalogue Buy Umuzi Books Contact Umuzi Umuzi Books Umuzi Writers Umuzi Home Page



194 mm x 129 mm sagteband, 96 bladsye
AVP R60, ISBN 978-1-4152-0072-8
Publikasiedatum: Junie 2009, Kategorie: Besigheid



Beskrywing
The famous business icon Richard Branson’s book Screw It, Let’s Do It in Afrikaans.

Die beroemde besigheidsikoon Richard Branson se Screw It, Let’s Do It in Afrikaans! Een van die wêreld se herkenbaarste mense wat vereer en vertrou word vir sy toeganklikheid en houding wat sê enigiets is moontlik gee lewensraad en toeganklike besigheidsteorieë.

Uit Se maai, laat waai, bladsy 7
        Die pers noem my en my vennote by Virgin “malhase in die paradys”. Ja, ons swem nie saam met die tradisionele sakestroom nie; en ja, ek besit twee eilande in die tropiese son, so hulle is seker reg. En dit werk vir my. Ek werk dat dit bars en geniet die lewe met oorgawe.
        Ek het nie in my lewe altyd by die voorskrifte gehou nie, maar ek het baie waardevolle lesse langs die pad geleer. My eerste lewenslesse het ek as pikkie tuis gekry. Op skool en in die sakewêreld (wat vir my begin het toe ek as tiener die tydskrif Student bedryf het) het ek verdere lesse geleer. Ek leer nog steeds, en hoop dit sal nooit ophou nie, want hierdie lesse het my gehelp om suksesvol te wees. Ek het hulle neergeskryf en hoop iets in hierdie boek sal jou ook inspireer.

Lees verder

Om hierdie boek te koop
www.exclusivebooks.com
www.kalahari.net



home   writers   books   contact   buy   rights

all content © Umuzi, Random House Struik

Random House Struik

this website designed and maintained by Guanaco.co.za