|

|
|
 |
Oor die skrywer
Oscar Pistorius is in 1986 in Johannesburg gebore. As beroemde Paralimpiese atleet is hy vandag een van die bekendste mense op aarde. Hy staan węreldwyd as “blade runner” of “die vinnigste man op geen bene” bekend en is die węreldrekordhouer in die 100, 200 en 400 meter vir dubbel-amputante. Tydens die Paralimpiese Spele in Beijing, 2008, wen hy goud in die 100, 200 en 400 meter. Oscar berei hom tans voor om tydens die Olimpiese Spele van 2012 teen liggaamlik geskikte atlete mee te ding.
Titel uitgegee deur Umuzi:
• Oscar, 2009
|
|
home writers books contact buy rights
all content © Umuzi, Random House Struik

this website designed and maintained by Guanaco.co.za
|
|