Umuzi Rights Catalogue Buy Umuzi Books Contact Umuzi Umuzi Books Umuzi Writers Umuzi Home Page



Oor die skrywer
Izak de Villiers is in die Paarl gebore en was jare lank predikant voordat hy voltyds persman geword het, eers as hoogs suksesvolle redakteur van Sarie, en later van Rapport. Vandag is hy ewe wyd bekend as digter, rubriekskrywer en joernalis. Hy het talle boeke geskryf nadat hy in 1972 met Leitourgos sy debuut as digter gemaak het. Uit sy pen het ook talle geestelike boeke en ander digbundels verskyn en hy het meer as honderd gesange berym. Hy is op 27 September 2009 oorlede.

Boeke deur die skrywer
    •     Leitourgos, Tafelberg
    •     Engel voor my uit, Tafelberg
    •     Manna oor die duine, Tafelberg
    •     Maak vrede met …, NG Kerk-Uitgewers
    •     ’n Vrou en haar God, NG Kerk-Uitgewers
    •     Te vroeg vir moedverloor, Tafelberg
    •     Sieners van die mτre, NG Kerk-Uitgewers
    •     Wat dra my deur ’n krisis?, NG Kerk-Uitgewers, heruitgegee deur CUM
    •     Daar is nog altyd ’n God, NG Kerk-Uitgewers, heruitgegee deur CUM
    •     Waarvoor is ek bang?, Lux Verbi
    •     Depressie, die siekte van ons tyd, Tafelberg
    •     Wie is ek?, Lux Verbi, heruitgegee deur CUM
    •     Die koningin se voetkombersie, Tafelberg
    •     Eerste gebede, Human & Rousseau
    •     Eerste dankgebede, Human & Rousseau
    •     Eerste Bybelverse, Human & Rousseau
    •     Nog gebede, Human & Rousseau
    •     Christus-gebede, Tafelberg
    •     Christusgedagtes, Tafelberg
    •     Hoe die glimwurm sy liggie gekry het, NG Kerk-Uitgewers
    •     Gelykenisse en ander verse, Tafelberg
    •     Teen winter en ontnugtering, Tafelberg
    •     Dalk familie van Jesus?, Tafelberg
    •     Net om jou ’n drukkie te gee, Tafelberg
    •     Leviet en Vreemedeling, Tafelberg
    •     Die goeie sal lewe, Tafelberg
    •     Klein geskenk van geloof, Lux Verbi
    •     Vroulike verwagtings en manlike fieterjasies, CUM
    •     Die geluk van onsin, Tafelberg
    •     Ma, net vir jou, CUM – Just for you, Mom, Christian Art
    •     Tien maniere om teleurstellings te oorwin, CUM – Ten ways to overcome disappointment, Christian Art
    •     ’n Seisoen met God, CUM
    •     Die glimlag van God, Lux Verbi
    •     Jerusalem tot Johannesburg, Tafelberg
    •     Oorwin depressie, Tafelberg
    •     In die teenwoordigheid van God, CUM – In the presence of God, CUM
    •     Klein geskenk van genade, CUM
    •     Liedjies uit ’n towerfluit, CUM
    •     Vervreemdeling, Tafelberg
    •     Manna oor die duine – 101 psalmgebede, CUM

Titel uitgegee deur Umuzi
Strooidak en toring




home   writers   books   contact   buy   rights

all content © Umuzi, Random House Struik

Random House Struik

this website designed and maintained by Guanaco.co.za