Umuzi Rights Catalogue Buy Umuzi Books Contact Umuzi Umuzi Books Umuzi Writers Umuzi Home Page



Oor die skrywer
Bettina Wyngaard het in Grabouw grootgeword, en maak steeds die Overberg haar tuiste. Sy het haar B.A. en LL.B. aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf en daarna vir ’n aantal jare as prokureur gepraktiseer. Sy werk tans vir die Anglikaanse Kerk. Troos vir die gebrokenes is haar eerste boek.

Titel uitgegee deur Umuzi
Troos vir die gebrokenes




home   writers   books   contact   buy   rights

all content © Umuzi, Random House Struik

Random House Struik

this website designed and maintained by Guanaco.co.za